Home » Apps » Dating

Koer

Latest Version: Publish Date: Developer:
1.4.1 2021-02-09 Koer

The description of Koer

VLERKSLEEP IN 2020

KOER is die eerste Afrikaanse toep wat jou die kans gun om uit ‘n groter poel potensiële
pasmaats te kies en te keur. KOER is ‘n platform waar jy in beheer is. ‘n Veilige plek om
nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te
ontmoet. ‘n Toep waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.

KOER - jou hart, jou taal, jou kans.

HOE MAAK ONS NOU?
STAPPE:

1. Laai KOER gratis af.

2. Sluit maklik aan:
- Per e-pos, Facebook of Apple ID.

3. Skep ‘n profiel
- Maklike stappe om jou profiel te skep.
- Vertel ’n bietjie meer oor jouself.
- Laai jou beste fotos.

4. Kies jou belangstellings
- Klik op opsies wat jou die beste beskryf.
- Ons algoritme vind so jou beste pasmaats!

5. Begin KOER!
- Blaai deur die Koerwoud en ontdek wie daar sku

What's new of Koer

Jou toep word voortdurend opdateer met verbeteringe.

Koerlisensie-houers kan sien wanneer hul klets boodskappe afgelewer word en wanneer hul pasmaats aktief is in die kletskamer.
Category: Requirements:
Dating Android 7.0+
Related Apps for Koer android
Popular Apps In Last 24 Hours